Wellness Days at GOOSEN

PROCARE het onlangs twee “Wellness days” gehou by GOOSEN Boerdery in die Weskaap. 

Petra Nel, ons maatskaplike werker is bygestaan deur HIV beraders en hulp maatskaplike werkers om die dag ‘n sukses te maak. 

Werkers kon beweeg tussen verskillende tafels waar 3o min inligting sessies gehou is oor Gesinsgeweld, HIV, Alkohol en Dwelms.

 

Meer as 400 werknemers het die dag bygewoon.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s