Die Jeug maak n verskil

PROCARE is sedert Julie 2015 betrokke by die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum en werk nou saam met die Opleidingsentrum om n verskil te maak op plase in Ceres , Wolseley, Tulbagh en die Koue Bokkeveld area. 

In September 2016 het PROCARE se maatskaplike werker, Annamart n inligitng sessie vir die jeug aangebied op Dankbaar plaas. 

Die inligting sessies is baie positief ontvang deur die jeug.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s