Vroue Dag by La Plaissante

Op La Plaissante in die Wes-Kaap is n Vrouedag gereel deur PROCARE en is deur al die vroue van lL Plaissante bygewoon. 

Die dag het gefokus op bemagtiging van vroue deur die verskaffing van inligting onder andere oor gesinsgeweld en interpersoonlike verhoudinge.

Die tema van die dag was “ Be the sunflower” en die vroue het aktief saamgewerk aan n muurbehangsel. 

Almal het die dag terdee geniet.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s