DGB Wellness Days

PROCARE is trots daarop dat ons betrokke te kon wees by DGB se “Wellness days”  Die dae is uitgerol by DBG Wellington asook by die Boschendal en Franshoek eenhede van DGB 

Die personeel kon hul stres laat toets en daar is ook gefokus op gesondheid deur HIV Toetsing/ neem van bloeddruk/TB toeste asook suikertoetse 

Werknemers het die Wellness dae positief ontvang en hul dank uitgespeek teenoor DGB en PROCARE vir die inisiatief.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s