Marika Uys, maatskaplike werker van PROCARE in die Wes Kaap, het onlangs werkswinkels oor “Cultural Diversity” met groot sukses aangebied by Fairview Farms net buite Paarl. Die werkers het die aanbieding as waardevol ge-evalueer en nog verdere werkwinkels word beplan.
Indien u meer wil weet van ons life skills programme, bel asseblief vir PROCARE op 0861 776 2273 of stuur ‘n epos na admin@procare.co.za
Advertisements